# SOME DESCRIPTIVE TITLE. # Copyright (C) Micah Lee, et al. # This file is distributed under the same license as the OnionShare package. # FIRST AUTHOR , YEAR. # msgid "" msgstr "" "Project-Id-Version: OnionShare 2.5\n" "Report-Msgid-Bugs-To: onionshare-dev@lists.riseup.net\n" "POT-Creation-Date: 2022-01-17 10:28-0800\n" "PO-Revision-Date: 2022-11-16 07:48+0000\n" "Last-Translator: Gideon Wentink \n" "Language-Team: none\n" "Language: af\n" "MIME-Version: 1.0\n" "Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n" "Content-Transfer-Encoding: 8bit\n" "Plural-Forms: nplurals=2; plural=n != 1;\n" "X-Generator: Weblate 4.15-dev\n" #: ../../source/develop.rst:2 msgid "Developing OnionShare" msgstr "Ontwikkeling van OnionShare" #: ../../source/develop.rst:7 msgid "Collaborating" msgstr "Samewerking" #: ../../source/develop.rst:9 msgid "" "OnionShare has an open Keybase team to discuss the project, ask questions, " "share ideas and designs, and making plans for future development. (It's also " "an easy way to send end-to-end encrypted direct messages to others in the " "OnionShare community, like OnionShare addresses.) To use Keybase, download " "the `Keybase app `_, make an account, and `join " "this team `_. Within the app, go to " "\"Teams\", click \"Join a Team\", and type \"onionshare\"." msgstr "" "OnionShare het ’n oop Keybase-span om die projek te bespreek, vrae te vra, " "idees en ontwerpe te deel en planne vir verdere ontwikkeling te maak. (Dis " "ook ’n maklike manier om ein-tot-ein-geënkripteerde direkte boodskappe na " "ander lede in die OnionShare-gemeenskap, soos OnionShare-adresse, te stuur.) " "Om Keybase te gebrui, moet u die `Keybase-toep aflaai `_, ’n rekening skep, en by `hierdie span aansluit `_. In die toep, gaan u na “Spanne”, klik op “Sluit by ’n " "span aan” en tik “onionshare”." #: ../../source/develop.rst:12 msgid "" "OnionShare also has a `mailing list `_ for developers and and designers to discuss the project." msgstr "" "OnionShare het ook ’n `e-poslys `_ waar ontwikkelaars en ontwerpers die projek kan bespreek." #: ../../source/develop.rst:15 msgid "Contributing Code" msgstr "Om kode by te dra" #: ../../source/develop.rst:17 msgid "" "OnionShare source code is to be found in this Git repository: https://github." "com/onionshare/onionshare" msgstr "" "OnionShare-bronkode kan in hierdie Git-bewaarplek gevind word: https://" "github.com/onionshare/onionshare" #: ../../source/develop.rst:19 msgid "" "If you'd like to contribute code to OnionShare, it helps to join the Keybase " "team and ask questions about what you're thinking of working on. You should " "also review all of the `open issues `_ on GitHub to see if there are any you'd like to tackle." msgstr "" "Indien u kode tot OnionShare wil bydra, help dit om by die Keybase-span aan " "te sluit en vrae te vra oor waaraan u dink om te werk. U kan ook al die `oop " "probleme `_ op GitHub " "hersien om te kyk of daar iets is wat u wil aandurf." #: ../../source/develop.rst:22 msgid "" "When you're ready to contribute code, open a pull request in the GitHub " "repository and one of the project maintainers will review it and possibly " "ask questions, request changes, reject it, or merge it into the project." msgstr "" "Wanneer u gereed is om kode by te dra, kan u ’n trekversoek in die GitHub-" "bewaarplek open en een van die projek se onderhouers sal dit hersien en " "moontlik vrae vra, veranderinge versoek, dit verwerp of dit met die projek " "saamsmelt." #: ../../source/develop.rst:27 msgid "Starting Development" msgstr "Begin met ontwikkeling" #: ../../source/develop.rst:29 msgid "" "OnionShare is developed in Python. To get started, clone the Git repository " "at https://github.com/onionshare/onionshare/ and then consult the ``cli/" "README.md`` file to learn how to set up your development environment for the " "command-line version, and the ``desktop/README.md`` file to learn how to set " "up your development environment for the graphical version." msgstr "" "OnionShare word in Python ontwikkel. Om te begin kan u die Git-bewaarplek " "kloon by https://github.com/onionshare/onionshare/ en dan die ``cli/README." "md``-lêer deurwerk om te leer hoe om u ontwikkelingsomgewing op te stel vir " "die bevellynweergawe, en ook die ``desktop/README.md``-lêer om te leer hoe " "om u ontwikkelingsomgewing vir die grafiese weergawe op te stel." #: ../../source/develop.rst:32 msgid "" "Those files contain the necessary technical instructions and commands " "install dependencies for your platform, and to run OnionShare from the " "source tree." msgstr "" "Daardie lêers bevat die nodige tegniese instruksies en " "bevelinstalleerafhanklikhede vir u platform, en om OnionShare vanaf die " "bronboom te loop." #: ../../source/develop.rst:35 msgid "Debugging tips" msgstr "Ontfoutwenke" #: ../../source/develop.rst:38 msgid "Verbose mode" msgstr "Verbose-modus" #: ../../source/develop.rst:40 msgid "" "When developing, it's convenient to run OnionShare from a terminal and add " "the ``--verbose`` (or ``-v``) flag to the command. This prints a lot of " "helpful messages to the terminal, such as when certain objects are " "initialized, when events occur (like buttons clicked, settings saved or " "reloaded), and other debug info. For example::" msgstr "" "Tydens ontwikkeling is dit gerieflik om OnionShare vanuit ’n terminaal te " "loop en die ``--verbose`` (of ``-v``) -vlag tot die bevel toe te voeg. Dit " "druk talle hulpvaardige boodskappe na die terminaal, soos wanneer sekere " "voorwerpe geïnisialiseer word, wanneer gebeure voorkom (soos knoppe wat " "geklik word, instellings wat bewaar of herlaai word), en ander " "ontfoutinligting. Byvoorbeeld::" #: ../../source/develop.rst:117 msgid "" "You can add your own debug messages by running the ``Common.log`` method " "from ``onionshare/common.py``. For example::" msgstr "" "U kan u eie ontfoutboodskape toevoeg deur die ``Common.log``-metode vanaf " "``onionshare/common.py`` te loop. Byvoorbeeld::" #: ../../source/develop.rst:121 msgid "" "This can be useful when learning the chain of events that occur when using " "OnionShare, or the value of certain variables before and after they are " "manipulated." msgstr "" "Dit kan handig wees wanneer die gebeureketting geleer word wat plaasvind " "wanneer OnionShare gebruik word, or die waarde van sekere veranderlikes voor " "en nadat dit gemanipuleer is." #: ../../source/develop.rst:124 msgid "Local Only" msgstr "Slegs lokaal" #: ../../source/develop.rst:126 msgid "" "Tor is slow, and it's often convenient to skip starting onion services " "altogether during development. You can do this with the ``--local-only`` " "flag. For example::" msgstr "" "Tor is stadig en dit is dikwels gerieflik om gedurende ontwikkeling onion-" "dienste heeltemal te staak. U kan dit doen met die ``--local-only``-vlag. " "Byvoorbeeld::" #: ../../source/develop.rst:165 msgid "" "In this case, you load the URL ``http://127.0.0.1:17641`` in a normal web-" "browser like Firefox, instead of using the Tor Browser. The private key is " "not actually needed in local-only mode, so you can ignore it." msgstr "" "In hierdie geval laai u die bronadres ``http://127.0.0.1:17641`` in ’n " "normale webblaaier soos Firefox, eerder as om die Tor Blaaier te gebruik. " "Die privaat sleutel word nie eintlik in slegs-lokaal-modus benodig nie en u " "kan dit ignoreer." #: ../../source/develop.rst:168 msgid "Contributing Translations" msgstr "Dra vertalings by" #: ../../source/develop.rst:170 msgid "" "Help make OnionShare easier to use and more familiar and welcoming for " "people by translating it on `Hosted Weblate `_. Always keep the \"OnionShare\" in latin letters, " "and use \"OnionShare (localname)\" if needed." msgstr "" "Help om OnionShare makliker te maak om te gebruik en meer bekend en meer " "verwelkomend deur dit te vertaal by `Hosted Weblate `_. Behou altyd die “OnionShare” in Latynse " "letters, en gebruik “OnionShare (inheemse naam)” indien nodig." #: ../../source/develop.rst:172 msgid "" "To help translate, make a Hosted Weblate account and start contributing." msgstr "Skep ’n Hosted Weblate-rekening om te begin vertaal, en val weg." #: ../../source/develop.rst:175 msgid "Suggestions for Original English Strings" msgstr "Voorstelle vir oorspronklike Engelse stringe" #: ../../source/develop.rst:177 msgid "" "Sometimes the original English strings are wrong, or don't match between the " "application and the documentation." msgstr "" "Soms is die oorspronklike Engelse stringe verkeerd, of stem dit nie ooreen " "tussen die toepassing en die dokumentasie nie." #: ../../source/develop.rst:179 msgid "" "File source string improvements by adding @kingu to your Weblate comment, or " "open a GitHub issue or pull request. The latter ensures all upstream " "developers see the suggestion, and can potentially modify the string via the " "usual code review processes." msgstr "" "Bring verbeteringe aan die oorspronklike string aan deur @kingu tot u " "Weblate-kommentaar toe te voeg, of open ’n GitHub-kwessie of -trekversoek. " "Laasgenoemde verseker dat alle voorgaande ontwikkelaars die voorstelle sien " "en die string gedeeltelik kan wysig d.m.v. die gewone kodehersienprosesse." #: ../../source/develop.rst:183 msgid "Status of Translations" msgstr "Vertalingstatus" #: ../../source/develop.rst:184 msgid "" "Here is the current translation status. If you want start a translation in a " "language not yet started, please write to the mailing list: onionshare-" "dev@lists.riseup.net" msgstr "" "Hier is die huidige vertalingstatus. Indien u ’n vertaling wil begin vir ’n " "taal wat nog nie begin is nie, skryf asb. aan die poslys: onionshare-" "dev@lists.riseup.net"